Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Hierdie pakket is bedoel vir die graad 1 en 2 kind wat spelling moet aanleer. Die fokus is op die konkrete belewing van woorde.
Die graad R kind wat gereed is sal ook baatvind by hierdie pakket. Hierdie informele blootstelling is die eerste ontmoeting met die geskrewe taal!
Kinders wat sukkel met spelling kort dikwels ekstra aandag in vaardighede soos analise en sintese. Hierdie vaardighede kan nie gebou word deur bloot woorde uit te skryf nie. Hierdie pakket fokus op die vaardighede wat 'n kind benodig om woorde te kan spel.
Hierdie pakket is ook handig vir kinders wat letters omruil en deurmekaar raak.
Ingesluit is :
Bestel jou pakket sommer nou!