Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Gebruik saam met die tema insekte, of sommer net omdat dit die oulikste wurm ooit is!
Ingesluit :
Hierdie pakket is nie bedoel vir maats wat die krale in hulle mondjies gaan druk nie!