Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Ons aanlyn leerportaal is jou een-stop plek vir alles wat handel oor klein kinderonderrig!
Sluit vandag nog aan! Koste beloop R50/maand (gaan na www.kleinkinderonderrig.info vir hierdie opsie!)
OF R499.00/jaar
Om te kan deelneem aan Oasis Klub se aanlyn kursusse, sal jy/jou personeel die volgende benodig: