Fisiese produkte (veral bokse) neem 10 werksdae om te lewer (> 3 bokse langer). Ons doen als self! BELANGRIK : Vanaf 5 Desember 2023 sal ons bestellings wat koerierdienste verg, eers vroeg Jan. 2024 versend.
Skaf nou ons Baba Program aan vir 2024.
Die program bestaan uit die volgende :
Verlang jy meer inligting, of wil jy voorbeelde hê? Kyk gerus na ons GRATIS voorbeelde en inligting hier : https://juffrou.info/course/oasis-kurrikulum-2024/
Ons sal ongelukkig nie jou navraag kan hanteer as jy nie hierdie voobeelde en inligting materiaal deurgewerk het nie - meeste vrae word daar beantwoord.
Ons het ook ‘n volledige vraelys waar u skool se getalle en behoeftes aangedui kan word: https://tinyurl.com/oasis-kurr24
Bepalings en voorwaardes :