ENGLISH TEXT FURTHER DOWN
Ons robotika en kodering program vir Graad R berus op die uitkomste soos vervat in die aangepaste CAPS dokument.
Ingesluit is :
Hierdie pakket word gebind en afgelewer voorsien. GEEN uitdrukbare pdf opsie beskikbaar nie. Werkskaarte mag gefotostateer word om in jou eie klas te gebruik.
Ons beveel aan dat ons Robotika en Koderings kursus gedoen word alvorens die program aangekoop word.
Our robotics and coding program for Grade R is based on the outcomes as contained in the amended CAPS document.
Included are :
This package is ring-bound and delivered.
NO printable pdf option available.
Worksheets may be photocopied to use in your own class.
We recommend that our Robotics and Coding course be done before purchasing the program.