Oasis Kurrikulum 2 tot 3 jaar Peuters senior

Price range: R400,00 through R1200,00

Description

Die Senior  Peuter-program het die ELDAS as fondasie.

Dis ook  EYFS “statutory framework” belyn (Britse kurrikulum standaarde).

Dit strek oor 40 weke, met

  • 1 basislyn assessering

  • 3 rapporte

Hoe is dit beskikbaar?

  • Uitgedruk en gebind In volkleur

  • Rapporte as Word dokumente aanlyn

  • Jaarliks OF Kwartaalliks

Spogboeke (werksboeke)

  • Informele spogwerk

  • Koop aan per peuter

  • Rapport word in spogboeke gebind

  • Die spogboek dien as die kwartaal se portfeulje vir die ouers

  • Per kwartaal of per jaar

Laai die volledige brosjure hieronder af. 

Peuters seniors 2 tot 3 jaar

 

 

 

Additional information

Weight N/A
Dimensions N/A
Tydperk verlang

Die hele jaar, Kwartaal 1, Kwartaal 2, Kwartaal 3, Kwartaal 4

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.