winkelnuus

Lateraliteit

Lateraliteit

Reis saam met ons na ‘n plek waar links en regs bekendes is. Waar bo en onder maklik onderskei word. Waar b en d nie omgedraai word nie. Waar ons kleuters kan balanseer. Waar ons kinders weet hoe om op lyne te skryf. Waar eenvoudige spelwoorde nie meer ‘n uitdaging is nie.

read more

teken in op ons winkel nuusbrief

Sodra u betaal vir u bestelling, kyk uit vir “Bly op hoogte van nuus rakende die Oasis Winkel!” en maak seker u sit ‘n regmerkie daar.

Ons het ‘n volledige e-pos nuusdiens, wat u formeel by inteken, sodat ons seker maak waarvan wil u meer nuus hê. U kan ook te enige tyd uitteken.

Dan plaas ons ook artikels wat jou meer vertel van ‘n produk, foto’s wwar dit aangewend word, asook algemene nuus.

Die nuutste artikels verskyn hier bo.