Remediërende taalboks

R590,00

Vir wie is hierdie boks bedoel?

Hierdie boks se inhoud fokus op die Graad 1 taal uitkomste, maar is ideaal vir jou Graad R wat kans sien vir ‘n uitdagings.

Description

Vir wie is hierdie boks bedoel?

Hierdie boks se inhoud fokus op die Graad 1 taal uitkomste, maar is ideaal vir jou Graad R wat kans sien vir ‘n uitdagings.

Die boks is ook perfek vir remediërende werk saam met jou Graad 1 en 2 kind. 

Is jou kind ‘n tweede taal spreker? Dan is die boks ideaal!

Hou die boks byderhand wanneer huiswerk gedoen word vir ‘n konkrete belewing van die abstrakte papierwerk.

Waarop fokus die boks?

Hierdie boks fokus slegs op taal (geletterheid) en het nie enige gesyferdheid (Wiskunde) aktiwiteite in nie

  • Leer al jou letters foneties aan (foneme en klanke
  • Woordbou
  • Letter herkenning
  • Kreatiewe taal ontwikkeling
  • Woordeskat uitbreiding
  • en nog vele meer

Ingesluit is ‘n volledige letter pakket.  Hierdie letters fokus op die informele belewing van foneme en klanke.

Additional information

Weight 1,75 kg
Dimensions 42 × 32 × 6 cm
Taal

,

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.