Tema op ‘n slag.

R95,00R120,00

Wil jy graag ons unieke aktiwiteite in jou klas gebruik?

Ons het nou ons temas beskikbaar.

Elke boekie sluit die volgende in :

  1. Uitgewerkte tema
  2. Tema woorde en prente
  3. Weeklikse beplanning (sluit lesse in vir register neem , die weer, wiskunde, taal, kreatief, lewensvaardigheid)
  4. Weeklikse

Description

Wil jy graag ons unieke aktiwiteite in jou klas gebruik?

Ons het nou ons temas beskikbaar.

Elke boekie sluit die volgende in :

  1. Uitgewerkte tema
  2. Tema woorde en prente
  3. Weeklikse beplanning (sluit lesse in vir register neem , die weer, wiskunde, taal, kreatief, lewensvaardigheid)
  4. Weeklikse assessering
  5. Werksboekie wat saam die week gebruik kan word.

Hierdie boekies word gedruk en gebind versend.

Ons druk in kleur en ringbind dit vir jou gerief.

Loer gerus na ons lys temas gelys.

Hierdie temas is geskik vir ouderdom 4 jaar tot 6 jaar (Graad RR tot graad R) en is CAPS belyn.

Saamgestel deur Graad R sonder werkskaarte.

As jy jou temas kies, onthou:

Peuterklas: 2 – 3 jr. oud.

Kleuterklas: 3 – 4 jr. oud.

Gr. RR klas: 4 – 5 jr. oud.

Additional information

Weight 1,75 kg
Dimensions 42 × 32 × 6 cm
Kies jou tema(s)

Ek in die skool, My liggaam, Ek het sintuie, Ek leef gesond, My familie, Hier bly ek, Mense wat my help, Mense wat kunstenaars is, My kultuur, Pad en spoor vervoer, Water vervoer, Lug vervoer
Ruimte reisigers, Alles wat winkels verkoop, So word geboue gebou, Klaargemaakte kos, Plaasdiere, Melk en melkprodukte, Groente en vrugte boerdery, Troeteldiere, Wilde diere in die veld, Wilde diere in die woud, Tuis op land en in water, Diere in die see, Skurwe reptiele, Oeroue dinosourusse, Allerhande voëls, Tuis op land en water, Insekte, Van druppels tot damme, Plante vir die mooi, Plante om te eet, Giftige plante en plante vir medisyne, Bome is belangrik, Dag en nag, Suid-Afrika (fokus op jou eie dorp), Kersfees, Vakansietyd

Taal

,

Ouderdomsgroep van jou klas

, , , , , , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.