Description
40 temas uitgewerk en gebind.
(CAPS temas is ingesluit, maar die temas is nie beperk tot net CAPS nie.
- 6 volkleur prente per tema op kleur-papier gemonteer en gelamineer (prente is A5 grootte)
- 12 woorde in korrekte skrif per tema – gelamineer en reeds uitgeknip
- ‘n Gelamineerde opskrif by elke tema – uitgeknip
Belangrike notas :
- Temas kan nie uitgesoek word of 1 vir 1 aangekoop word nie.
- Die opsies is een Kwartaal op ‘n slag, of al vier gelyk
- Hierdie is nie ‘n kurrikulum nie, dis slegs uitgewerkte temas wat deel uitmaak van die aanvangskennis in lewensvaardighede
Geskik vir ouderdomme 4 tot 6 jaar (Graad pre-R en R)
- Ek in die skool.
- My lyfie
- My sintuie
- Ek leef gesond
- Dis my familie
- Hier bly ek (my huis)
- Die mense wat my help
- Mense wat kunstenaars is
- Die sport wat ons speel
- Beroepe
- My kultuur
- So beweeg ons op paaie en spore
- So beweeg ons in die lug
- So beweeg ons op water
- Alles wat winkels verkoop
- So word geboue gebou
- Klaargemaakte kos
- Diere op die plaas
- Suiwel en suiwel produkte
- Diere om te troetel
- Wilde diere in die veld
- Wilde diere in die woud
- Diere in die see
- Diere wat in die woestyn bly (en diere wat op die ys bly)
- Skurwe reptiele
- Dinosourusse
- Allerhande voëls
- Tuis op land en in water
- Insekte wat ons help
- Insekte wat pla
- Allerhande goggas (spinnekoppe)
- Allerhande goggas (wurms)
- Van druppels tot damme
- Plante vir die mooi
- Plant om te eet
- Bome is belangrik
- Dag en nag
- Die seisoene
- Paasfees
- Kersfees
Nota : Maak asb kontak met ons kantoor as jy op soek is na ander temas. Elke skool gebruik unieke temas wat hulle self kies en ons staan julle graag by daarmee.
Reviews
There are no reviews yet.