Graad 3

Graad 3 is die laaste jaar van die grondslagfase.
Moeiliker wiskundige begrippe moet nou begin bemeester word.
Leeswerk en verstaan daarvan raak al belangriker.
Kreatiewe skryfwerk is baie belangrik.
Die kind is nou 8 jaar oud en word 9 in die jaar.

Showing all 5 results