by Yolandi Breytenbach | Nov 18, 2026 | Kurrikulum
3–4 JAAR | DIE FONDASIE VIR LEWENSLANGE LEER Klein treetjies. Groot ontdekkings. Onbeperkte moontlikhede. By Oasis glo ons dat elke kind uniek is, met sy of haar eie persoonlikheid, ontwikkelingspas, belangstellings en potensiaal. Daarom bied ons veel meer as net ’n...
by Yolandi Breytenbach | Nov 5, 2026 | Klashulpmiddel
Waarom praktiese leiding so belangrik is, veral vir minder ervare voorskoolse opvoeders ‘n Goeie kleuterjuffrou hoef nie noodwendig jare se ervaring te hê om ‘n positiewe verskil in ‘n kind se lewe te maak nie. Sy moet egter weet wat om te doen,...
by Yolandi Breytenbach | Nov 5, 2026 | Kurrikulum
Hoe ons doelgerigte beplanning, gestruktureerde leer en vrye ontdekking in ons kleinkinderprogram kombineer Wanneer ons aan leeraktiwiteite vir jong kinders dink, stel ons dikwels ‘n onderwyser voor wat voor ‘n groepie kinders sit en ‘n les aanbied....
by Yolandi Breytenbach | Nov 1, 2026 | Kurrikulum
En wie staan agter die inhoud wat jy gebruik om jou kind se toekoms te bou? Vandag kan enigeen binne minute ‘n lesplan, werkkaart of selfs ‘n volledige jaarprogram met kunsmatige intelligensie saamstel. Maar ‘n mooi dokument is nie noodwendig...
by Yolandi Breytenbach | May 22, 2025 | Leer sonder werkskaarte
Die "Leer sonder Werkskaarte" werkswinkel Wat is konkreet leer? Hoekom moet ons konkreet leer? Wat is formele onderrig? Hoekom nie werkskaarte nie? Leerstasies in jou klas. Raad en daad. Kinesteties vs. konkreet Wat sê die geleerdes? Piaget Vaigotsky Wat sê...