Diere temas

Price range: R980,00 through R1900,00

Ses tema pakette wat handel oor diere vir 4-jariges tot Graad 1.
Volledig (in Afrikaans of Engels) – tema-beplanning, woorde en prente, speletjies EN werkskaarte!

SKU: diere-temas Categories: , ,

Description

Temas:

  • Wilde diere
  • Troeteldiere
  • Seediere
  • Voëls
  • Reptiele
  • Insekte

Wat is ingesluit?

  • Tema beplanning
  • Tema woorde en prente (reeds gelamineer en genkip)
  • 3 speletjies wat pas by die temas en die apparaat daarvoor (sien fotos hiervan)
  • 5 werkskaarte per tema

Hoe kry ek dit?

Ons stuur via koerier (geen PDF’s of aflaai nie).

Ouderdomme?

  • 4 jaar tot Graad 1
  • Fokus op aanvangskennis en begrip soos vervat in die KABV (CAPS) lewensvaardighede dokument

Additional information

Dimensions N/A

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.