Description
Die Jnr. Peuter-program het die ELDAS as fondasie.
Dis ook EYFS “statutory framework” belyn (Britse kurrikulum standaarde).
Dit strek oor 40 weke, met
-
1 basislyn assessering
-
2 informele rapporterings
-
1 finale verslag
Hoe is dit beskikbaar?
-
Uitgedruk en gebind In volkleur
-
Rapporte as Word dokumente aanlyn
-
Jaarliks OF Kwartaaliks
Spogboeke (werksboeke)
-
Informele spogwerk
-
Koop aan per peuter
-
Rapport word in spogboeke gebind
-
Die spogboek dien as die kwartaal se portfeulje vir die ouers
-
Per kwartaal of per jaar
Vir ‘n volledige brosjure, kliek HIER.







Reviews
There are no reviews yet.